Olie styg oor kommer oor konflik
Brent ru-olie bly klim en verhandel net onder 90 Amerikaanse dollar ‘n vat. Kommer oor die Midde-Ooste en die Rooisee vuur die stygings aan. Daar is wesenlike vrese dat die politieke spanning en geweld in die Midde-Ooste kan uitkring. Dawie Klopper, beleggingsekonoom in die buurland het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en verduidelik die neigings.