Amnestie Internasionaal SA se menseregtemanifes bekend

Amnestie Internasionaal SA het sy menseregtemanifes onthul. Dit fokus op tien kwessies wat deurslaggewend is vir politieke partye en kandidate om te onderskryf, wat sal verseker menseregte word gestand gedoen. Die uitvoerende direkteur, Shenilla Mohamed, beklemtoon kieser-aanspreeklikheid voor, tydens en ná die verkiesing. Sy sê die manifes lig kwessies uit, soos mynmaatskappye se maatskaplike en arbeidsplanne, om tot voordeel te wees van gemeenskappe, werkers en plaaslike ontwikkeling: