Koue in die Suide… produsente het geen rede tot kommer nie

Koue is op pad na die Suide na goeie neerslae maar, daar is geen rede tot kommer vir kleinveeprodusente oor skerp dalings nie. Odillo Kgobetsi van die Windhoek-weerkantoor sê die eerste werklike winterkoue kan in Mei-maand verwag word. Hy het meer oor die weer vir die komende paar dae.