Langer Heinrich se hervatting van produksie vorder goed

Die proses om bedrywighede by Langer Heinrich te hervat is steeds onderweg. Die myn het produksie in Mei 2018 gestaak en 300 werkers is afgedank. Daar is reuse-bronne uraan en met die herstel in die uraanprys, lyk die toekoms blink vir die maatskappy. Die algemene bestuurder by Langer Heinrich Johan Roux het met Kosmos 94.1 Nuus oor die jongste gepraat.