Air Namibia-werkers wend hulle aan die hof

Oud-Air Namibia werknemers sukkel steeds na drie j aar om hulle finale uitbetalings te kry na die maatskappy in 2021 gelikwideer was. Die groep, wat Sondag drie jaar gelede hulle laaste werksdag gehad het, nader die hof die week om die likwideerders te dwing om hulle uit te betaal. Renier Bougaardt, verteenwoordiger van die groep het die jongste.