SA se tabaksmokkelary weer onder die loep

Die DA in die buurland sê hy sal voortgaan om druk op die Parlement te plaas om die Tabak-wetsontwerp te heroorweeg omdat dit die grootste probleem met tabakgebruik miskyk. Die wetsontwerp is gemik op strenger regulasies vir die verkoop en advertering van tradisionele tabakprodukte soos sigarette en sigare. Dion George van die DA sê indien die onwettige handel in tabakprodukte nie uitgewis word deur die beveiliging van die verkrygingsketting van tabakprodukte nie – van produksie tot verkope – sal die wetsontwerp slegs die wettige handel belemmer en nie die gebruik van tabak verminder nie: