Seibeb besin oor parlementêre besoek aan Switserland

Die speaker van die Nasionale Vergadering, Peter Katjavivi, het ‘n afvaardiging van parlementslede gelei na die 148ste Inter-Parlementêre Unie vergadering in Genève, Switserland. Die parlementslede Henny Seibeb, Charmaine Tjirare and Nono Katjingisiua het Katjavivi vergesel na die vergadering, wat gister ten einde geloop het. Seibeb besin oor sommige van die sleutelkwessies wat bespreek is en hoe dit Namibië beïnvloed.