Daures: Groen-ammoniak en… groen tamaties!

Die Daures groen-waterstof kompleks is amper 80 persent voltooi en behoort in bedryf gestel te word teen Junie vanjaar. Daar word verwag dat die aanleg 100 metrieke ton ammoniak jaarliks te produseer – in die loodsfase. Die groen-waterstof kommissaris James Mnyupe sê groente sal ook verbou word.