Spookwerkers in SA-onderwys moet aangespreek word

ActionSA sê hy het aan die minister van Staatsdiens en Administrasie, Noxolo Kiviet, geskryf om ondersoek in te stel na spookwerkers in die Departement van Basiese Onderwys. Navorsing deur Corruption Watch skat daar is minstens 3 417 gevalle van onregmatige optrede in laer- en sekondêre skole en dit sluit spookwerkers in. ActionSA se woordvoerder, Mpumi Edward, sê die openbare sektor se salarisrekening kan nie verlaag word as die Onderwysdepartement voortgaan om salarisse aan spookwerkers te betaal nie: