Jeugwerkloosheid beland op Mbumba se voorstoep vandag

NEFF-lid Michael Amushehelo sit vandag sy protes teen jeugwerkloosheid wat op Onafhanklikheidsdag gehou voort. Hy het Donderdag voor dooiemansdeur gekom toe daar niemand was om hul petisie te ontvang nie. Hy het toe kennis gegee aan die kantoor van die president dat hy die petisie vandag sal aflewer en eis dat president Nangolo Mbumba dit persoonlik ontvang. Hy voeg by hulle sal by staatshuis uitkamp tot die president die dokument ontvang. Kosmos 94.1 Nuus het met die aktivis Simon Amunime gepraat oor die kwessie van jeugwerkloosheid…