Nuus oor Freeth se memorandum is bemoedigend

Die nuus oor die memorandum van die Zim-boer Ben Freeth, dat die SADC-tribunaal weer ingestel word sodat boere vergoeding vir hulle grond kan kry, blyk om goed te wees. Barend Uys van AfriForum het Freeth se memorandum ontvang. Dit is na die SAOG-sekretariaat gestuur. Uys sê hy het terugvoer ontvang.