Voordelige eienaarskap-verklarings moet nou by Bipa ingedien word

Besighede word verplig om hul voordelige eienaarskap-verklaringsvorms bekend te maak. Die register moet gehou word en opgedateer word deur Bipa. Kosmos 94.1 News het met Ockert Jansen, die woordvoerder van Bipa, gepraat oor die belangrikheid van die verklaring.

Volgens Jansen is die verklaring bitter belangrik om die land van die gryslys van die Finansiële Aksie-taakmag ter verwyder.