Vroue, vrede en leierskap onder die loep

‘n Hoë-vlak seminar aan die kus ondersoek die rol van vroue in leierskap en vredesprosesse onder die vaandel van die Afrika-unie. Die minister van internasionale betrekkinge, Peya Mushelenga is daar en sê die VN se Resolusie 1325, wat handel oor vroue, leierskap en vrede moet geïmplementeer word.