Sampofu verwelkom publiek, maak melding van moontlikhede
Die vieringe rakende onafhnaklikheid is in volle swang in Katima Mulilo. Die streek se goewerneur Lawrence Sampofu het die gaste en lede van die publiek verwelkom.
Die goewerneur is korrek wanneer hy sê die streek kan het potensieel. Volgens Unicef se veelvoudige armoede-indeks het die streek 4,3 persent van die land se inwoners en die indeks van armoede is op 0,261 gemeet, vierde armste in die land. Kenners meen die streek se bronne is onbenut.