Massa-vrektes van bees boere se eie skuld

Meer as 580 bees het tussen Junie en November verlede jaar in Zambezi gevrek en boere in die gebied was paniekering. Die landbouministerie het ingegryp en die oorsaak? Parasiete omdat die diere nie gespuit is nie, en algehele swak liggaamstoestand, met meer as 2,8 miljoen Namibiese dollar bestee. Landbou-woordvoerder Jona Musheko…

Musheko deel ‘n aanbeveling met die boere.