Klimaat – ons stuur af op ‘n ramp
Die Wêreld Meteorologiese-organisasie se jongste klimaatverslag bevestig dat 2023 die warmste jaar op rekord was, met die globale gemiddelde temperatuur wat 1,45°C bo die voor-industriële basislyn. Die stygende temperature beïnvloed voedselsekerheid, see-temperature, sowel as groogtes, storms en brande. Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres het weer aksie hierteen bepleit.