Mahangu-tekorte op die horison

Die droogte-toestande is besig om veral akkerbou hard te slaan regoor Suider-Afrika. In Namibië is daar kommer oor die mahangu-oes, aangesien die reën oor meeste van die noordelike dele van die land opgedroog het. Mahangu is ‘n baie belangrike stapelvoedsel in die land. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Gilbert Mulonda, die hoofbestuurder van die Akkerbouraad, oor die vooruitsigte vir die mahungu-oes.

Invoere vanaf Indië sal plaasvind, maar daar gaan koste-implikasies wees.