Europese verregse neigings wek kommer

’n Verregse Oostenrykse politikus is oor die naweek deur die Switserse polisie gekeer om by ’n geleentheid te praat nadat die organiseerders nie gehoor gegee het aan ’n polisieversoek dat die geleentheid gekanselleer word nie. Martin Sellner, leier van die Identitarian Movement – wat in 2019 deur Duitsland se binnelandse intelligensiediens as ‘n ekstreem-regse groep geklassifiseer is, het na die land gereis om by ‘n geleentheid wat deur ‘n Switserse groep, Junge Tat, of te wel Jong Daad.