Cosatu sê parlement moet inkomste-wysigings voor verkiesing afhandel

Cosatu sê dit is noodsaaklik dat die Wysigingswetsontwerp op Inkomste én die Twee-pot-hervormings-wysigingswetsontwerp bespoedig en gou deur die huise van die parlement aanvaar moet word, voor hulle vir die verkiesing in Mei verdaag. Indien nodig moet die Parlement sy verdaging vertraag. Cosatu se waarnemende woordvoerder, Matthew Parks, sê dit is die sleutel tot die aanpassing van die belastingstelsel en pensioenfondsregulasies: