Ben Freeth beplan sy Windhoek agenda
Zimbabwiër Ben Freeth het in Windhoek aangekom.Hy het te voet en te perd vanaf Zimbabwe gereis om geregtigheid te kry vir sy plaas wat afgevat is tydens Robert Mugabe se mislukte grondhervormingsplan van 2000. Die SADC-tribunaal het hom in 2008 die reg gegee om sy grond terug te kry of betaling darvoor te ontvang maar, Mugabe, destyds die hoof, het toe die tribunaal ontbind. Freeth het sy planne vir die week met Namibiërs gedeel.
Ben Freeth Sondag Naweek