Ekonoom baie positief oor SA-ekonomie
Die Belanghebbendeskonferensie 2024 van Mosaic Equity het in Suid-Afrika afgeskop onder die tema Harnessing B-BBEE For Business Success and Community Empowerment. Die konferensie sal na verwagting insigte verskaf oor hoe besighede en swart bemagtiging as katalisators kan dien. Roelof Botha, ‘n ekonoom van Optimum groep, is daar en gesels oor die Suid-Afrikaanse ekonomie.