Ekonoom koop nie bemagtigingsvoordele nie
Mosaic Equity se Belanghebbendeskonferensie 2024 onder die tema Harnessing B-BBEE For Business Success and Community Empowermen sal vandag in Suid-Afrika begin. Hierdie konferensie sal na verwagting vars en praktiese insigte verskaf oor hoe besighede en swart bemagtiging as katalisators kan dien, wat nie net bydra tot ekonomiese groei en ontwikkeling nie, maar ook tot die breër landskap van vooruitgang in Suid-Afrika. Die bekende beleggingsekonoom Dawie Klopper stem nie saam nie.