Bedreiging aan VSA sedert 7 Oktober op ‘n ‘heel nuwe vlak’
Intelligensie-hoofde in die VSA getuig op die oomblik voor die Senaatlede oor die veiligheid van die VSA. Die hoof van die Amerikaanse FBI, Christopher Wray, sê die vlakke van bedreiging vir Amerikaanse sekuriteit het sedert 7 Oktober verskerp.