Rekord-registrasies in SA, amper 28 miljoen sal stem
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie in die buurland sê ʼn rekord 27,79 miljoen mense is geregistreer om op 29 Mei te stem. Dit is die grootste getal geregistreerde kiesers sedert die begin van demokrasie. Gauteng het die meeste, gevolg deur KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Meer as 55 persent persone op die kieserslys is vroue. Die kommissie se uitvoerende hoof, Sy Mamabolo, sê die gesertifiseerde kieserslys word vandag beskikbaar gestel: