Statebonddag handel vanjaar oor die jeug
Dit is vandag die 75ste Statebonddag-herdenking. Namibië is deel van die 56 lande in die Statebond en vanjaar val die klem op die jeug. Charles Moore, die Britse hoë-kommissaris in Namibië sê 60 persent van die bevolkings van lidlande is onder die ouderdom van 30.