Swapo is nie pro-jeug nie

‘n Sosiale media plasing deur die sekretaris generaal van Swapo, Sophia Shaningwa sê Swapo wil die toekoms van die jeug in Namibië te bevorder. Sy sê die party hom op die jeug toespits, maar, dit word in sy leierskap weerspieël nie. Die woordvoerder van die Landless Peoples Movement Lifalaza Simataa, meen dat Swapo aksie by sy woorde moet sit.

Simataa voel die party se jeugliga word steeds deur ouer mense domineer.