Droogtehulp het nie ‘n pennie oor nie
Namibië Boere Droogtehulp se geld is op en boere, wat veral nou gebuk gaan onder erge droogte, kan nie bygestaan word nie. Meer as 200 000 Namibiese dollar is reeds bestee. Henriette le Grange van die organisasie sê hulle werk dringend aan fondsinsamelings.