SA-brandstofprys raak jou sak

Suid-Afrika se brandstofpryse het Woensdag weer gestyg met meer as ‘n Suid-Afrikaanse rand ‘n liter. Die land se Padvragvereniging sê dit lei tot onvermydelike kostestyging in vervoer en logistiek. Kosmos 94.1 Nuus het met die Cirrus-ekonoom, Robert McGregor, gesels oor die impak van Suid-Afrika se brandstofverhogings op Namibië.