Namibië loop oop op ITB

Namibië is baie goed verteenwoordig by die wêreld se grootste toerisme handelskou, ITB Berlyn wat tans in Duitsland aan die gang is. Die uitvoerende hoof van die Namibiese Gasvryheidsvereniging Gitta Paetzold is daar en het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.