Fima sloer steeds

Die langverwagte Wet op Finansiële Instellings en Markte, of Fima, sal die bestaande wetgewing vir nie-bankinstellings vervang en deur Namfisa gereguleer sal word is steeds nie afgehandel nie. Konsultasies is moet nog in Khomas gehou word. Kenneth Matomola, die uitvoerende hoof van Namfisa, het ‘n opdatering oor die hangende Fima-wetgewing asook ander uitstaande wetgewings gegee.