Olieprys is tans onder druk
Oliepryse het nie gereageer op Opul en sy vennote se voortgesette se besnoeiings nie. Die groep sal produksie daagliks met 2,2 miljoen vate sny maar, Brent het steeds met ‘n persent gedaal. Dit wil voorkom asof die wil-wil inkrimping in die Chinese en Amerikaanse ekonomieë swaarder weeg. Die bekende ekonoom Dawie Klopper gesels met Kosmos 94.1 Nuus oor die vooruitsigte vir die komende maande.