AfriForum is vies oor watervoorsiening
AfriForum dreig Rand Water met regstappe oor sy besluit om die watertoevoer na verskeie wanbetalende munisipaliteite te verminder in ‘n poging om hulle agterstallige skuld te verhaal. Petrus Coetzee van AfriForum, sê sy regspan het ‘n dringende brief aan Rand Water gerig om die wanpraktyk te stop en toe te sien dat die gemeenskappe die nodige water ontvang: