Swapo se sentrale komitee moet besluit oor presidentskap

Die onmin in Swapo bly in die nuus. Verlede week het die party se politburo sy steun aan Netumbo Nandi-Ndatiwah as die land se presidensiële kandidaat gegee. Partylede meen die politburo het nie die mag nie en die sentrale komitee moet ‘n kongres hou, omdat die party geen president het nie. Wat nou vir die regerende party? Politieke kommentator Wade Henckert, sê dit is nie ongewoon nie.

En hoe sal enigheid bewerkstellig word? Sal die stigterspresident moet intree?