Basil Smit se lotery vir Amani, Burgs View gekanselleer

Die Loteryraad het reeds in Mei verlede jaar die Multi-million Online Real Estate Lottery, die Namibia Property Raffle-projek van Basil Smit nie deur hom goedgekeur is nie. Nou wil dit voorkom asof die lotery gekanselleer is as gevolg van die afwesigheid van ‘n finale antwoord van die raad. Die plan was om Amani Lodge en Burgs View Boutique Hotel wat blykbaar 29 miljoen Namibiese dollar werd is op ‘n lootjie te wen. Gert Jacobie, wat as woordvoerder opgetree het, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.