SA se misdaadkrisis word politieke veldtog
Die Vryemarkstigting sê hy gaan die land se geweldsmisdaadkrisis die middelpunt van die nasionale agenda maak in aanloop tot die verkiesing op 29 Mei. Die stigting en sy projek oor die oppergesag van die reg het onlangs die Section 12 Initiative van stapel gestuur. ʼn Woordvoerder van die stigting, Zakhele Mthembu, sê die veldtog wil Suid-Afrika veiliger maak en die polisie help om op regte misdaad te fokus: