Raak rustig, Swakop-dorpsraad moet nog die fasiliteit bespreek
Die herrie is los oor die omgewingsimpak-studie vir ‘n bergingsfasiliteit vir radioaktiewe materiaal op Swakopmund. Linda Mupupa, die woordvoerder van die Swakopmund-munisipaliteit, sê dorpenaars moenie bekommerd wees nie, aangesien die dorpsraad alle besware in ag sal neem.