Kommer oor SA se somer-oes

Die vooraanstaande landbou-ekonoom Wandile Sihlobo maan Suid-Afrika se somer-oes het met risiko’s te doen weens onvoldoende reën en die voortslepende hittegolwe. Die plantseisoen het aanvanklik belofte getoon met volgehoue reën van Oktober tot Januarie. Sihlobo sê boere is nou bekommerd oor die gehalte van die opbrengs in die komende oestyd: