Haufiku sê radioaktiewe materiaal is gevaarlik

Inwoners van Swakopmund verwerp planne vir ‘n voorgestelde bergplek vir radioaktiewe materiaal in die kusdorp se nywerheidsgebied. Die inwoners is besorg oor gesondheids- en omgewingsrisiko’s. Die voormalige gesondheidsminister, Bernard Haufiku, sê daar is ‘n langtermyn gevaar vir die mensdom en die omgewing: