DA het kommer oor stand van watersport in die buurland

Die DA sê hy gaan die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Zizi Kodwa, vra om ʼn onafhanklike ondersoek in te stel na Swem Suid-Afrika. Dit volg nadat beide die mans- en vroue-waterpolospanne aan die Olimpiese Spele in Parys onttrek is weens hulle prestasie by die onlangse Wêreld-swemkampioenskapsbyeenkoms in Doha, Katar. Veronica van Dyk van die DA sê dit beklemtoon die sistemiese kwessies in SA Watersport: