Begroting: Staatsamptenare wag vir hulle 5%

Die regering het ooreengekom met vakbonde vir staatsamptenare dat daar ‘n 5 persent verhoging in salarisse op 1 April vanjaar in werking gaan tree. Met die begroting wat op pad is, het Kosmos 94.1 Nuus met die sekretaris-generaal van die vakbond-federasie, Tucna, Mahongora Kavihuha gesels oor hulle verwagtinge vir die aankondiging.