St George’s se baan vereis goeie gholfJuly 16, 2021

Louis Oosthuizen van Suid-Afrika het nog ‘n sterk aanslag vir ‘n tweede Major van stapel gestuur en op dag een van Die Ope op Royal St George’s bo-aan die vroeë puntelys geëindig. Hy loop voor met ses-onder-baansyfer op 64, een hou voor die Amerikaner Jordan Spieth en Brian Harman. Intussen sê Oosthuizen se landgenoot Justin Harding wat ook goed begin het, die gholfbaan is ‘n moeilike toets:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *