Navo-lede moet militêr verskerp
Die sekretaris-generaal van Navo, Jens Stoltenberg, sê lidlande moet op ‘n gereedheidsgrondslag wees omdat die wêreld tans uiters gevaarlik is. Hy sê meer wapens moet ook vervaardig word.