Action SA fokus op regverdige verkiesingsFebruary 15, 2024
ActionSA sê die elf partye in die Veelparty-handves vir Suid-Afrika het verskeie buitelandse ministers en ander verteenwoordigers van gepaste organisasies gevra vir bystand. DIs om te verseker dat die uitslae van die komende nasionale en provinsiale verkiesing die wil van die mense van Suid-Afrika akkuraat weerspieël. ActionSA sê hierdie ministers en organisasies is gegrond in die ooste en die weste, die globale noorde en globale suide, sowel as in Afrika.