Tshwane stig eenheid vir onwettige verbindings

Die Stad Tshwane se burgemeester, Cilliers Brink, sê ʼn nuwe eenheid word in die polisiedepartement saamgestel om op onwettige verbindings te fokus. Verlede week is 70 inwoners van die stad se elektrisiteitsnetwerk en watervoorsiening ontkoppel omdat hulle munisipale rekeninge nie betaal word nie. Brink sê uit die totale getal metrodiens-gebruikers word te min aangeslaan weens foutiewe meters en onwettige verbindings: