Namibië weet nog nie hoeveel gasreserwes daar is nie

Daar is na raming meer as 11 miljard vate oliereserwes aflandig van Namibië se kus gevind, met die eerste produksie van die “swart goud” wat vir binne vier jaar beplan word. Weet ons egter hoeveel totale potensiële gasreserwes is Namibië het? Kosmos 94.1 Nuus het met Abednego Ekandjo, petroleum-ekonoom by die energie-ministerie van energie, gesels wat sê ’n mens kan nooit weet hoeveel potensiële gasreserwes ons in die land het nie, maar hulle probeer uitvind.