VN veroordeel aanvalle op alle Gaza-geboue

Die Verenigde Nasies Menseregte Palestina het berigte veroordeel dat die Israelse Verdedigingsmag alle geboue in die Gaza-strook vernietig. In die jongste voorval is minstens 14 mense waaronder vyf kinders dood nadat Israel talle woongeboue in Rafah aangeval het. Die hoë kommissaris vir menseregte, Volker Türk, sê vernietiging om ʼn buffersone te skep vir algemene sekerheidsdoeleindes is nie in ooreenstemming met die eng militêre operasies wat in internasionale humanitêre reg uiteengesit word nie: