Onderwys is boos oor fopnuus oor skole

Die Namibiese onderwysministerie sê hy is geskok oor fopnuus dat skole vir vyf dae as gevolg van die afsterwe van Hage Geingob gesluit sal wees. Die uitvoerende direkteur Sanet Steenkamp.