Kenner sê hoekom Namibië kwesbaar is vir kuberaanvalle

Namibië is in 2022 aan 2,7 miljoen kuberaanvalle blootgestel. Saam met data wat gesteel is, het die land se instellings reputasieskade gely. Kosmos 94.1 News het met die senior tegniese adviseur by Green Enterprise Solutions, Johann van Rooyen, gesels oor die redes waarom Namibië ‘n krisis met kuberaanvalle het.