GOOD skors Peter de Villiers na beskuldigings van seksuele wangedrag

Die GOOD Party het Peter de Villiers uit alle party-bedrywighede geskors nadat ‘n lid hom van seksuele wangedrag beskuldig het. Tugstappe sal volg om vas te stel of die party se grondwet oortree is. Woordvoerder Janke Tolmay sê die skorsing van die gewese Springbok-hoofafrigter gee nie te kenne hy is skuldig nie, maar onderstreep die erns van die beskuldigings teen hom: