Kenner sê oor oeste in Suider-Afrika

Mielies is die enkele belangrikste graangewas in Suider-Afrika, wat byna 70 persent van die totale graanproduksie in die streek beslaan maar wispelturige reënval het talle produksie-gebiede, Namibië ingesluit, gekelder. Dit wil voorkom asof invoere deur talle lande sal toeneem maar, hoe lyk die aanplantings op die oomblik en watter land het wat? Wandile Sihlobo, hoof van die landbou-sakekamer in die buurland het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Daar is goeie nuus in verband met sorghumproduksie.